Aldo Ray

Aldo Ray
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aldo Da Re
Geboorte (1926-09-25)25 September 1926
Sterfte 27 Maart 1991 (op 64)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4, insluitende Eric Da Re
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Aldo Ray (25 September 1926 – 27 Maart 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pat and Mike (1952), We're No Angels (1955), Nightfall (1956), en The Secret of NIMH (1982).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search